Luca Pacioli

Luca Bartolomeo de Pacioli
Portret van Luca Pacioli
Portrait of Luca Pacioli, tradisioneel toegeskryf aan Jacopo de' Barbari, 1495[1]
GeboreSjabloon:Circa 1447[2]
Sterf19 Junie 1517 (ouderdom 69-70)
Sansepolcro, Republiek van Florence
BurgerskapFlorence
BeroepMonnik, Wiskundige, Skrywer
Bekend virSumma de arithmetica,
Divina proportione,
Dubbeslinskrywingstelsel

Broeder Luca Bartolomeo de Pacioli (soms Paccioli of Paciolo; 1447 - 19 Junie 1517)[3] was 'n Italiaanse wiskundige, 'n Fransiskaanse monnik, 'n medewerker van Leonardo da Vinci en 'n vroeë skrywer oor die dissipline wat vandag as rekeningkunde bekend staan. In Europa word inderdaad na hom verwys as "Die Vader van Rekeningkunde en Boekhou" omdat hy die eerste persoon was wat 'n werk oor die dubbelinskrywingstelsel gepubliseer het.[4][lower-alpha 1] Hy is ook genoem Luca di Borgo na sy geboorteplek, Borgo Sansepolcro, Toskane.

  1. "THE ENIGMA OF LUCA PACIOLI'S PORTRAIT". RitrattoPacioli. Besoek op 30 Januarie 2015.
  2. Di Teodoro, Francesco Paolo (2014). "PACIOLI, Luca". Dizionario Biografico degli Italiani 80. Treccani. URL besoek op 30 January 2015. 
  3. Profiel van Fra Luca Bartolomeo de Pacioli
  4. Diwan, Jaswith. Accounting Concepts & Theories. London: Morre. pp. 001–002. id# 94452.


Verwysingfout: <ref> tags exist for a group named "lower-alpha", but no corresponding <references group="lower-alpha"/> tag was found


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search